Goudkop Primary Klerksdorp

Kuns is deel van ons geïntegreerde kurrikulum en alle leerders vanaf Gr RR tot Gr 7 is betrokke. Die senior leerders neem deel aan die jaarlikse Lions Kunskompetisie en die afgelope tien jaar het Laerskool Goudkop al verskeie wenners opgelewer.