Voorwaarts Primary Meyerton

Die visie van Laerskool Voorwaarts is dat elke leerling ‘n goed aangepaste, goed gebalanseerde, postiewe landsburger sal wees wat ‘n defnitiewe leidende rol sal speel in die voorsiening van die behoeftes van die gemeenskap en die land waarin hulle woon.